Modulekode | SPP 482 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Assessering van en intervensie met kliënte van alle ouderdomme met ’n verskeidenheid van kommunikasie-afwykings en disfagie in gesondheidsorg-, onderrig-, werk- en sosiale konteks. Berading van hierdie kliënte en hulle lewensmaats. Deelname aan spanwerk. Verskaffing van opvoedkundige programme. Bestuur en evaluasie van diensverskaffing. Begrip en toepassing van die beginsels van assessering, intervensie, professionele etiek, bewysgebaseerde praktyk en kliniese verslagskrywing deur seminare. |
Modulekrediete | 25.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | SPP 310, 320, 381, 382 |
Kontaktyd | 68 praktiese sessies |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App